We're a cakery, not a bakery!! Because every cake has a story to tell.
Tuesday, May 7, 2013
1920's CUPCAKES
All cupcakes were decadent dark chocolate decorated with buttercream icing and a wide variety of fondant decorations,eg. fantasy flowers, strings of pearl beads, cameos, hats and embossed fondant discs with white and black feathers.
COWBOY KOEK VIR 40ste
Ons het 'n vier laag dekadente sjokolade koek gebak en dit oorgetrek met die koei-effek fondant en versier met fondant belt en buckle vir die 40ste verjaardag. Baie geluk Dewey, ons hoop ons het jou wildste droom waar gemaak met hierdie koek!
WHITE, TURQUOISE AND SILVER WEDDING CAKE
A two tier, three layered wedding cake covered in white fondant, different sizes of roses and pretty ribbon. Royal icing decoration on both layers. All roses were made of fondant and are edible.
STYLVOL IN LAVENDER
Stylvol versier met fondant en sommer baie silwer bolletjies en die groot ligpers magrietjie, was die rooi fluweel topcake vir Jacques en Claudia se troue. Al die cupcakes was netjies versier met botterversiersel, fantasy flowers, magrietjies en rose. Elke cupcake het 'n wrapper, ACCENT 1, om gehad en is toegebind binne die deursigtige houertjies sodat die gaste dit kon wegneem as geskenkies.
BRANDY BOTTLE CAKE TOPPER
The cake topper is a fondant brandy bottle fitted on a 2 layer rectangular chocolate cake.
The cake was decorated with chocolate buttercream icing.
PIENK DOOPKOEK
Die drie laag rooi fluweel topcake is oorgetrek met ligte pienk fondant en versier met perel diagrees, groter perels aan die onderkant en pienk en silwer lint. Groot roomkleurige fondant rose rond die topcake af. Die cupcakes is vanielje en is versier met wit botterversiersel en klein pienk rosies.
Monday, May 6, 2013
ISABELLE WORD 1 JAAR OUD !!
Die topcake was 'n 3-laag rooi fluweel koek oorgetrek met fondant en versier met verskillende tipes fondant blommetjies, haar naam in fondant en die fondant pereltjies om die koek mee af te rond. Kolwyntjies was 'n kombinasie van rooi fluweel en donker sjokolade versier met botter versiersel en ook fondant blommetjies.
BLACK AND PINK FOR THE 21st PARTY
The topcake was a 3 layer red velvet cake covered with fondant and decorated with pink fondant fantasy flowers and Wendy's name in black fondant. A damask ribbon to finish the topcake in style. The cupcakes were also red velvet decorated with buttercream icing topped with black and pink fondant fantasy flowers. We hope you had a wondeful 21st Wendy!!
Subscribe to:
Posts (Atom)