Monday, May 6, 2013

ISABELLE WORD 1 JAAR OUD !!

Die topcake was 'n 3-laag rooi fluweel koek oorgetrek met fondant en versier met verskillende tipes fondant blommetjies, haar naam in fondant en die fondant pereltjies om die koek mee af te rond. Kolwyntjies was 'n kombinasie van rooi fluweel en donker sjokolade versier met botter versiersel en ook fondant blommetjies.


No comments:

Post a Comment