Tuesday, May 7, 2013

STYLVOL IN LAVENDER

 
 



 
Stylvol versier met fondant en sommer baie silwer bolletjies en die groot ligpers magrietjie, was die rooi fluweel topcake vir Jacques en Claudia se troue. Al die cupcakes was netjies versier met botterversiersel, fantasy flowers, magrietjies en rose. Elke cupcake het 'n wrapper, ACCENT 1, om gehad en is toegebind binne die deursigtige houertjies sodat die gaste dit kon wegneem as geskenkies.
 
 
 
 
 

No comments:

Post a Comment