Tuesday, May 7, 2013

PIENK DOOPKOEK

 
 

Die drie laag rooi fluweel topcake is oorgetrek met ligte pienk fondant en versier met perel diagrees, groter perels aan die onderkant en pienk en silwer lint. Groot roomkleurige fondant rose rond die topcake af. Die cupcakes is vanielje en is versier met wit botterversiersel en klein pienk rosies. 

No comments:

Post a Comment