Saturday, December 8, 2012

SPIDERMAN CUPCAKES

Elke seun het sy eie sprokies held. Vir Johan is Spiderman die ou wat al die boewe in die stof laat byt! Ons het Spiderman kolwyntjies gebak met Spiderman wat die fondant skywe bo-op die botterversiersel versier. Sjokolade kolwyntjies was die keuse van die verjaardag.

No comments:

Post a Comment