Saturday, December 8, 2012

DOOP VIR ALEXANDER

Die doopkoek was 'n heerlike ryk sjokolade "Giant cupcake" wat met sjokolade versiersel gesmeer is . Die kolwyntjies was van onderskeidelik twee soorte, vanielje en donker sjokolade, gemaak en met botterversiersel versier. Die versierings was alles van fondant gemaak en in bruin en blou gekleur om by Alexander se tema te pas.



No comments:

Post a Comment