Monday, October 28, 2013

PAARL MALL TROU EXPO


Schoongezicht en Bite Me Cupcakes het kragte saamgesnoer om die Paarl Mall Bruid Expo se stalletjie pragtig te laat lyk. Die tema van die stalletjie was "Ruffled Vintage". Ons het 'n ruffled troukoek, naked cake, macaroons en brosbrood koekies gemaak vir die stalletjie. Schoongezicht en Bite Me verskuif volgende week (1 - 3 Nov) na Zevewacht Mall vir die jaarlikse Trou Expo.


No comments:

Post a Comment