Tuesday, November 6, 2012

Judi se doop

Bite Me het 'n doopkoek en dekadente kolwyntjies vir Judi se doop gebak. Die doopkoek is 'n heerlike sjokoladekoek met fondant oorgetrek en met fondant versierings versier. Die kolwyntjies was 'n mengsel van donker sjokolade en rooi fluweel versier met botterversiersel en fondant blommetjies. Wat 'n spesiale dag vir die Hattingh gesin en dit was ons voorreg om dit met hulle te deel.


1 comment: