Friday, November 16, 2012

FLAMBOJANTE FRAANSE FLAIR

Dekadente sjokolade kolwyntjies met fondant versier in tipiese Fraanse flair. Die fantasy flowers, cameos op gekartelde fondant skywe, linte en die Fleur de Lis skywe is alles eetbaar. Al die silwer geverf op die fondant is eetbaar. Bite Me se boodskap vir hierdie spesiale verjaardag is - JOYEUX ANNIVERSAIRE!!

  

No comments:

Post a Comment