Thursday, May 5, 2011

Wortel, pekan en soveel meer

Dis verbaas my glad nie dat Marie Antoinette gesĂȘ het 'Let them eat cake' nie.  En ek neem haar ook glad nie kwalik nie!  Wat is dan nou lekkerder as 'n cupcake of stukkie koek saam met 'n koppie tee of koffie op 'n koel wintersdag?  In die 'Bite Me' kombuis maak ons altyd 'n tydjie om nuwe resepte uit te toets.  Soos die week se wortel, pynappel en pekanneut cupcakes - heerlik, klam en ek maak myself wys dat dit gesond is.  Die gesonde weergawe (sonder versiering) word dan omgetower in 'n dekadente weergawe met 'n romering versiering van roomkaas, kaneel en neute.  Just because I can!

No comments:

Post a Comment