Friday, November 22, 2013

KARNAVAL TEMA TROUE



Rooi fluweel koek oorgetrek met wit fondant en versier mer rooi fondant rose, pienk en pers lint en fondant perels. Dan het die focus geval op die "cameo" in pers. Die kolwyntjies was 'n kombinasie van dekadente donker sjokolade en rooi fluweel kolwyntjies. Versierings was "cameos", "fantasy flowers", harte en rose. Elke kolwyntjie is afgerond met 'n ACCENT 1 wrapper. Marius en Anneke ons hoop die koek het jul asem weg geslaan en ons wil ook se BAIE GELUK!!! Die onthaal is gehou by Kleinevalleij buite Wellington.


No comments:

Post a Comment