Die "ladybird" koek was 'n 3-laag dekadente donker sjokolade koek, oorgetrek met rooi gekleurde fondant en ander gekleurde fondant versierings.
Die kolwyntjies was ook van dekadente donker sjokolade, botter versiersel en "ladybird" fondant versierings.
No comments:
Post a Comment