Tuesday, July 30, 2013

VEELS GELUK MET JOU 21 ste VERJAARDAG DEONEL !


Rooi fluweel kolwyntjies versier met botter versiersel en fondant "21" op 'n fondant skyfie en rooi fondant "fantasy flower". Elke kolwyntjie is netjies verpak in 'n swart en wit gedrukte boksie.

No comments:

Post a Comment