Monday, April 8, 2013

JUDI & LANA HOU PARTYTJIE

Prettig, vrolik en kleurvol was gewis die tema van Judi en Lana se eerste verjaardag partytjies wat gehou is by JC Le Roux buite Stellenbosch. Albei verjaardagkoeke het vlindertjies en blommetjies as versierings gehad.


Die onderste koek was 'n smullekker sjokolade koek en die boonste koek die immer gewilde rooi fluweel koek. Albei is met botterversiersel en fondant versierings mooi gemaak.


Hierdie koek was ook die dekadente sjokolade koek maar is met fondant oorgetrek en fondant versierings is oral op die koek gesit om dit pragtig te laat lyk.


No comments:

Post a Comment