Tuesday, October 23, 2012

VERJAARSDAG OP 'N HOE NOOT


















Ons het hierdie jaar vir Tannie Sterna se 75ste haar spesiale koek gemaak van die NG Kerk Durbanville se orrel. Wat 'n uitdaging!!Die orrel is alles van fondant gemaak en met goue eetbare verf versier en netjies op 'n lemoenkoek geplaas.

No comments:

Post a Comment