Thursday, September 13, 2012

GENIET 'N HEERLIKE DAG RADIO TYGERBERG 104 fm










Bite Me het onlangs die ongelooflike span van Radio Tygerberg 104 fm gaan verras met rooi fluweel "Cupcakes". Die keuse van die soort cupcakes was eintlik maklik, inspirasie was die oggend program Oggendrooi wat van 6-9 in die oggend uitgesaai word. Dis tog die goeie nuus waarmee elkeen se dag moet begin! Dit was bedoel om sommer net dank te betuig vir die puik radio stasie en om te se ons ondersteun wat julle doen. Radio Tygerberg 104 fm - Ons verkondig Christus.

No comments:

Post a Comment