Thursday, March 15, 2012

Pers, wit & 'bling' troue...



Een van ons aflewerings vir verlede naweek se troue, met n donker pers (dit kom ongelukkig blou uit op die fotos), wit & bling kleurskema.  Vanilla & sjokolade cupcake met pers en wit versiersuiker en versier met wit en pers fondant hartjies met die bruidspaar se voorletters op.

Sjokolade 'topcake' versier met pers fondant en wit hartjies.  Die foto is geneem voor die vars blomme opgesit was (wag in spanning vir n foto van die eindproduk). 

No comments:

Post a Comment