Tuesday, March 6, 2012

Basaar 2012

Ons het einde Februarie ons jaarlikse kerkbasaar gehou en het weereens elke oomblik daarvan geniet - van die versierings maak, bak en verkoop daarvan. Vanilla, donker sjokolade, red velvet en wortel, pecannut & pynappel cupcakes, versier met botter versiersuiker en fondant versierings. 
Wat n voorreg om op so n manier te kan dankie sĂȘ vir alles wat ons elke dag in oorvloed ontvang!

No comments:

Post a Comment